Alexander May, 'n kulkunstenaar van Kaapstad, het 'n unieke en interaktiewe vertoning ontwerp wat aanlyn deur toepassings soos Zoom of Skype aangebied kan word. Die vertoning is spesiaal geskep in lyn met die huidige situasie van sosiale afstandhouding...