Kulkunsvertoning vir skool- / Kerk fondsinsamelings


Indien u skool, kerkgroep of gemeenskapsorganisasie nuwe idees nodig het om fondse in te samel, kontak ons vandag!

Alexander May bied 'n wonderlike geleentheid om die maksimum fondse vir u groep in te samel, en ook te verseker dat die gaste 'n onvergeetlike towerervaring het.

Met amper twee dekades se ervaring agter die rug is Alexander May gereed om te help om van u geleentheid 'n sukses te maak.

Huidiglik een van die enigste kulkunstenaars wat nog rondreis vir vertonings, is ons gereed om na u dorp of stad, klein of groot, te kom - sonder om 'n fortuin te kos.

Kontak ons vandag nog om u geleentheid te bespreek en ons sal iets uitwerk spesifiek rondom u benodigdhede en begroting.






"Baie dankie Alexander, dat jy bereid was om te kom en jou kulkuns in 'n propvol HVS saal te vertoon. Dit was 'n baie spesiale aand wat al ons nog lank sal onthou!"
- Hoër Volkskool, Graaff-Reinet

"Jy was 'n wonderlike verryking tot FonteinFees. Ons (klein en groot) het jou baie geniet! Ek hoop ons kan jou weer nooi."
- Ds. Martin Goosen, NG Kerk Piketberg




Alexander May is a professional magician and mentalist based in Cape Town, South Africa. He provides mind-blowing performances at corporate functions and fund raising events all over the country.

He also creates sponge magic props and equipment for magicians that are sold worldwide.